Bewe

Bewe

ADAM se Bewe is 'n dubbel-album vol patriotisme. Daar is tien splinternuwe snitte en hulle suksesvolle 2016-treffer “Hoogtevrees” is ook weer beskikbaar gemaak as deel van die versameling. Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant bewe van talent wat moet uit en dis wat jy gaan kry op die nuwe vrystelling. SAMA-wenners ADAM se herkenbare klank sal jou nie in die steek laat nie. Die drie ouens het weer eens gewys hulle ken musiek en weet hoe om liedjies te skryf. Hulle gaan jou hartsnare roer, jy sal saam dans en jou voete sal moet byhou. Van die liedjies is darem rustig, maar wees reg wanneer ADAM jou wêreld laat Bewe.

Music Videos

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada